Dit is ‘n groot aanpassing vanaf Graad 3 na Graad 4 vir ‘n Laerskool kind. Ons het ‘n Graad 4 Wiskunde Werksboek saamgestel wat ‘n definitiewe verskil in jou kind se graad 4 jaar kan maak. Die boek bevat somme uit vraestelle van verskeie skole. Die boek beskik oor hope oefeninge. Die werksboek bestaan uit 161 bladsye. Die boek is volgens die CAPS Kurrikulum geskryf.